Novo Boeke is die uitgewer wat deur ‘n groot verskeidenheid skrywers gekies is om met hul boeke vertrou te word. Onder ons skrywers is ‘n aantal van wie reeds verskeie boeke gepubliseer is terwyl daar ander is wat vir die eerste keer kennis gemaak het met die uitgee van ‘n boek. Wat ons skrywers in gemeen het, is dat hulle almal op ‘n stadium selfpublikasie verkies het omdat hulle dan ten volle oor al die aspekte van die produksieproses beheer sou hê. Selfpublikasie is besig om vinnig veld te wen en is waarskynlik die voorkeur keuse van die toekoms. Kontak ons as jy ook by ons span skrywers wil aansluit.
Prof Andreas van Wyk
Dr Eon CoetzeeI
Dr Ansa van Geest
Prof Gerrit Olivier
Mariska Kemp
Prof Nico Luwes
Deon Harmse
Dr Piet Muller
Hennie van Deventer
Dr Hennie Swanepoel
Prof Hentie van Wyk
Liousette le Roux
Anli Schuin
Prof Diek Van Wyk
Marianne Blomerus
Pastoor Michael Richards
Gerrit Visser
Dr Philip Nolte
Fienie Wuestenenk
Johan Oosthuisen
Dr Adelbert Scholtz
Ds Freek Swanepoel
Dr Hannes Haasbroek
Prof Adriaan Reinecke
Johan Grobler
Piet Theron
Herman du Plessis
Dr Louis Dressel