Welkom by ons boekwinkel

Die boeke in ons Boekwinkel is in twee formate beskikbaar. Ons publiseer boeke in gedrukte formaat sowel as digitaal.  Baie van die digitale boeke is in flipblad formaat. Alle eboeke is egter ook in e-pdf formaat beskikbaar.

Gebruik die soek fasiliteit regs om enige boek in ons boekwinkel te soek. Tik net die titel van die boek (of slegs ‘n gedeelte van titel) of die naam van die skrywers in die  “search” blokkie.

Soek ‘n boek

Vir meer inligting oor enige boek in ons boekwinkel, klik op die klein afbeelding van die voorblad van die betrokke boek. Baie van die boeke in die afdeling vir gedrukte boeke is ook in digitale formaat (e-pdf of flipblad) beskikbaar.

NUUT OP DIE RAK

Voorblad van Tralies
Die verhale van twee moordenaars wat elk tronkstraf opgelê was en nou op parool vrygelaat word, word deur die skrywer op behendige wyse in een aangrypende verhaal aanmekaar geknoop. Alhoewel hulle in dieselfde gevangenis aangehou was, was hulle in verskillende seksies aangehou en het mekaar nooit daar geken nie. Sedert Jack Verryne op twaalfjarige ouderdom, sonder enige skoolopleiding, op straat moes oorleef, was alle ander goed op die agtergrond geskuif. Hy moes oorleef en dit het hy op ‘n brutale, gewelddadige manier gedoen. Op 19 het hierdie ongeletterde seun reeds drie moorde op sy kerfstok gehad waarvoor hy ’n vonnis van 25 jaar moes uitdien. Die dag van die kerkgroep se besoek aan die gevangenis agt jaar gelede was egter ‘n keerpunt in Jack se lewe. Aan die einde van die byeenkoms het Jack na Pastoor Geert de Jongh gegaan en vir hom gesê: “Meneer, die Man wat dood was en weer opgestaan het, ek wil meer van Hom weet.” Min het hy op daardie oomblik besef hoe onherroeplik hierdie versoek sy lewe sou verander. En dan is daar Braam Niemand, gevangene nommer 96/84331. Braam, wie se familie saam aan die gevolge van sy misdaad moet dra en gevolglik verbrokkel. Sy ouers het tot op die laaste dag van die uitspraak in sy onskuld geglo. Dit het hulle al hulle spaargeld en nog meer gekos. En nou word Braam op parool vrygelaat en sal hy moet veg vir ‘n plekkie in ‘n samelewing wat moeilik vergeet. Maar na ’n aanvanklike terugslag het die son ook weer oor hom geskyn. Hy vind weer geluk en liefde maar hy moet ‘n duur prys daarvoor betaal.

NUWE DIEREBOEKE VIR KLEUTERS

De Novo Books cover

De Novo Books cover

De Novo Books cover

Die Dinosourus se Nuwe TandeTyron the Tyrannosaurus Rex has many friends in the forest. Annie Ankylosaurus, Suzie Stegosaurus and Pete the Pterodactyl. They play together every day.
Recently, Tyron realised that he was getting a bit old for all the games. His birthday cake is now getting way too small for all the candles and he even gets tired when he has to blow out all the candles……..

BOEKE IN GEDRUKTE FORMAAT

Coever De Novo Books

De Novo Books cover

De Novo Books Voorblad Manna Chips

De Novo Boeke voorblad Vaatjie Beukes

Voorblad - Die Eerste Tree

Cover Vreeslose Brandertemmer van Vleesbaai

Voorblad Klippies van Hoop

Boek Voorblad

Cover Assignment Moscow

De Novo Boeke Voorblad Piet Theron

Nog n storie voorblad

Ook as e-boekAccepting your fate cover.

Ook as eboekReënboogmaker

Ook as e-boekDe Novo Books voorblad van Vrug deur Gebed

Ook as eboekHartsake in Lockdown

Ook as eboekDestiny by Nico Luwes

Slegs gedrukThis is what we were told

Ook as eboekDe Novo Boeke - Genadereën

Ook as eboekAvonture van Talita Tarentaal

Slegs gedrukJesus van Nasaret

Ook as gratis e-boek. Annerkant die subway

Slegs gedrukEk en die Bybel

Ook as eboekThe Unbearable Pain of Living

Ook as eboekDe Novo Boeke - Voorblad van Ek Kan

Ook as eboekMy Eie Gedikteboek

Ook as eboekWaar sit jou God

Ookase-boekDe Novo Boeke Pa Ma Ek is Gay

Ook as e-boekDe Novo Boeke Jesus Evangelie

Ookase-boekDE NOVO BOEKE VASGEVANG IN RUIMTE EN TYD

Ook as e-boekDe Novo Boeke Wat noem ons ouers wie se kind gesterf het

EBOEKE (e-pdf en flipblad)

Slegs as eboek Cover Jesus of Nazareth

Slegs as eboekDe Novo Boeke Kronieke voorblad

Slegs as eboek

Ook as  gedrukCover Assignment Moscow

Ook as gedrukThe Unbearable Pain of Living

Ook as gedrukMy Eie Gedikteboek

Ook as gedrukVrees jou Vriend De Novo Boeke voorblad

Slegs as eboekDe Novo Boeke Koerant voorblad

Slegs as eboekVuur Befonk Resepteboek

Slegs as eboekDe Novo Boeke Om Weerloos

Slegs as eboekDie Afrikaner Broederbond

Slegs as eboek

Slegs as eboekDe Novo Boeke - Wanneer God verdwyn in jou pyn

Ook as gedrukVasgevang in Ruimte en Tyd

Ook as gedrukDie Evangelie volgens Jesus

Ook as gedrukHartsake in Lockdown

Ook as gedrukDestiny by Nico Luwes

Ook as gedrukDe Novo Boeke - Genadereën

Ook as gedrukDe Novo Boeke Pa Ma Ek is Gay

Ook as gedrukAccepting your fate cover

Ook as gedrukDe Novo Books voorblad van Vrug deur Gebed

Ook as gedrukAvonture van Talita Tarentaal

Ook as gedrukDe Novo Boeke - Voorblad van Ek Kan

Slegs digitaalDe Novo Boeke Cover

Voorblad van Stukkies van my

De Novo Boeke voorblad Vaatjie Beukes

Rekenaar Handleidings E-formaat

IeBoek

eBoekOperating systems

eBoekMS Word Intermediate

eBoekSpreadsheets Intermediate

eBoekPresentations Intermediate

eBoekDatabases Intermediate

Gratis eBoeke

GRATISHier staan ek

GRATIS

GRATISMy weg met God

GRATISEvangelie van Thomas

GRATISHet jy die een al gelees

GRATISSaamk van Lewe en Dood

GRATISOnsinverklikker

GRATISSpore in die bos

GRATISParadysjoernaal

GRATISKrummels en Korsies

GRATISDis soos dit was

GRATIS
Annerkant die Subway