Description
Hierdie digitale resepteboek is in flipbook formaat. Dit kan soos ‘n gewone boek deurgeblaai word en resepte kan gelees word al is daar nie ‘n internetverbinding nie. Laai dit af op jou selfoon en dra 30 resepte saam in jou bosak na die braaivleisvuur.
- Laai die zip-lêer af en stoor (save) dit op u rekenaar of tablet
- Unzip die lêer
- Klik op die index.html icon om die boek oop te maak
- Gebruik die icons in die spyskaart om die boek in volskerm te lees. Daar is ook in vergrootglas icon om skrif nog beter te kan lees
- Gebruik die print icon om ‘n bladsy of al 90 bladsye in pdf formaat te druk