Om weerloos te leef / A vulnerable life

R50.00

Die gedigte in hierdie bundel fokus grotendeels op vrae waarmee die digter geworstel het in die eerste paar jaar na sy egskeiding en sy besluit om as predikant en lidmaat van die Hervormde Kerk te bedank.

Category:

Description

Philip se liefde vir die kreatiewe gebruik van taal mond onder andere in hierdie e-digbundel uit. Die titel “Om Weerloos te Leef” verwoord Philip se lewenslange worsteling met sy eie weerloosheid. Daarom, benewens sy pogings om ligte(r) temas in sy gedigte na vore te laat kom, sal ‘n groot deel altyd mense se worstelinge met die lewe reflekteer.

Lys van gedigte (sommige in Engels)

Ekstase 1
Ekstase 2
Kersfees 2007
Illusie
Geloof en Illusie
Fyn geweef
Labirint
Donker
So many words
Pollution (Jan/Feb 2008)
iemand (feb 2008)
ek (18 feb 2008)
pain (12/12/2008)
illusion (17/12/2008)
Of a friend
ongetiteld
Notes at a coffee shop
The dance
Untitled
01/04/2009
By Grenadine (01/04/2009)
I tried to talk to God today (01/04/2009)
23/12/2009
31/12/2009
Untitled (reloaded)

Address

Birlandstraat 41, Langebaan, Wes-Kaap
Website: http://www.denovowebs.co.za
Email: info@denovowebs.co.za

Lees meer boeke

Ek is liewer ‘n arm man wat in ‘n solder woon met baie boeke as ‘n koning wat nie lief is vir lees nie.

~ Thomas Babington Macaulay

Meer oor ons

Belangrik: De Novo Boeke is 'n privaat uitgewery wat skrywers help om self hul manuskripte te publiseer.