Publish self is the way to go.

Krygers van Girenia

Sale!

Krygers van Girenia

R60.00 R45.00

Miné is n Graad 9 leerling en skryf al van gr 5 af stories vir haar klasmaats om te lees. Dit kom uit die hart en sy skryf net soos dit kom. Baie daarvan is Engels, maar haar moedertaal is Afrikaans.

Category:

Description

Girenia, ‘n land waar advontuur, liefde, en drake gevind word. Cydra, die prinses van die verhaal, verloor haar beste vriend en word verloof aan sy ouer broer, sodat haar koningkryk gered word, maar ‘n bose draak staan in die pad van vrede en harmonie.Sal Cydra oorleef en met haar verloofde trou? Sal die bose draak haar vernietig en die land oorneem? Jy weet nooit…

Meer oor ons

Belangrik: De Novo Boeke is 'n privaat uitgewery wat skrywers help om self hul manuskripte te publiseer.

De Novo Boeke covid-19 advice