Publish self is the way to go.

Koerant Digitaal (Flipboek)

Koerant Digitaal (Flipboek)

R90.00

INSTRUKSIES

  1. Die digitale weergawe kan aanlyn gelees word. Sodra daar op die download skakel geklik word sal die boek oopmaak op die skerm en kan dit aanlyn gelees word
  2. Gebruik die knoppies (icons) op die taakbalk om volskerm te lees en om te blaai
  3. Klik op die “downlaod” knoppie om die boek in e-pdf formaat af te laai en te stoor

Description

Ná twee skofte van 12 jaar elk by Die Volksblad, ses jaar by Beeld en ses jaar by Naspers-hoofkantoor is ek geruk. Ek treur oor Volksblad en sy ou korps verknogte lesers wat hom in papierformaat moes groet. Ek bekommer my oor die pad wat Die Burger, Beeld en Rapport gaan loop en dat ‘n eenderse skok dalk gouer op hul lesers wag as wat baie vermoed.

Talryke herinneringe aan ‘n vervullende loopbaan saam met topkollegas dring hulle by hierdie kruispad na vore. Dit behels groot nuusstories wat hanteer moes word, maar ook allerlei ander gedenkwaardige insidente wat maklik vergete kan raak. Hierdie boek is ‘n willekeurige verkenningstog op laasge-noemde terrein.

****************************
In “Koerant” word onder andere gefokus op Volksblad se nuwe gedaante; uiteenlopende elemente van my eie lang loopbaan, en enkele mense met wie my paaie gekruis het. Om af te sluit, is – soos ek my boekskrywery in die 90’s begin het – ‘n versameling humorstories wat hopelik ‘n glimlaggie sal uitlok.

 

Meer oor ons

Belangrik: De Novo Boeke is 'n privaat uitgewery wat skrywers help om self hul manuskripte te publiseer.

De Novo Boeke covid-19 advice