Publish self is the way to go.

Ja! Ek kan

Sale!

Ja! Ek kan

R60.00 R50.00

Miskien is jy net op die punt waar jy met jou hande in die hare sit en vra, “Waarheen nou?” Miskien, deur my idees en dit wat ek deurgemaak het, kan jy ‘n idee kry hoe om alles in ‘n nuwe perspektief te sien. – Die skrywer

Category:

Description

Onthou, jy is in beheer van jou lewe, jy kan lewe spreek of jy kan dood spreek. Jy kan positief leef of jy kan negatief leef. As jy kies om negatief te leef, moet jy weet jy gaan altyd voel asof die wêreld, die mense en die lewe jou nie goed behandel nie. Verkeerde besluite trek verkeerde dinge na jou en verkeerde besluite trek ook die negatiewe baie vinnig nader aan jou. Wanneer jy hierdie verkeerde besluite geneem het en jy dit besef, dan is jou moed in jou skoene, jou moraal is so laag. Jy wil nie eers weer probeer nie, want voor jy nog probeer het slaan die volgende negatiewe gedagte alles plat en dit is dan wat jy begin stagneer in negatiewiteit. Nou kom die vraag: hoe verander jy jou houding teenoor omstandighede, teenoor jouself, teenoor jou medemens?
Onthou, jy is nog in negatiwiteit vasgeval, jy het nog geen pluspunte bereik nie, jy hou nog vas aan al die ou klein negatiewe goedjies wat met jou gebeur. Wat doen ek en jy dan om daaruit te kom?

INHOUD

Motivering en Selfmotivering ………………………………………………….. 7
Wat ek by my twee Moeders geleer het…………………………………. 7
Weermag …………………………………………………………………………….. 12
Siviele lewe na die Weermag …………………………………………………. 19
Lydenburg/Burgersfort ……………………………………………………… 19
My Witbank storie ……………………………………………………………….. 23
Jack se siekte en dood……………………………………………………………. 26
‘n Nuwe begin aan die Weskus ……………………………………………… 32
Cobus se verhaal ………………………………………………………………….. 40
My ervaringe ……………………………………………………………………. 40
Cobus se verandering …………………………………………………………… 44
Die einde …………………………………………………………………………….. 49
Onthou ook die volgende ………………………………………………………. 52
Leer uit my getuie en ervaring ………………………………………………. 54
(Vertroue in my Hemelse Vader) ………………………………………… 54

Meer oor ons

Belangrik: De Novo Boeke is 'n privaat uitgewery wat skrywers help om self hul manuskripte te publiseer.

De Novo Boeke covid-19 advice