Boekbekendstellings

R0.00

Gratis. Klik op “Add to cart” om te bestel.
Category:

Description

Sommige van die boeke wat Diek van Wyk bekendstel sluit in A History of God van Karen Armstrong, Reading the Bible again for the first time. Taking the Bible seriously but not literally van Marcus J. Borg, en Meeting Jesus again for the first time. The historical Jesus and the heart of contemporary faith. Van Geza Vermes bespreek hy onder andere The changing faces of Jesus en, The Passion en van Elaine Pagels is daar The Gnostic Gospels -, Beyond Belief en The Secret Gospel of Thomas. Van John Caroll is daar ’n bespreking van The Existential Jesus en van John Carroll, The Jesus Mysteries. Van Timothy Freke & Peter Gandy is daar ’n bespreking van Was the original Jesus a pagan god? en Jesus Lived in India. His Unknown Life Before and After the Crucifixion van Holger Kersten word ook bespreek. Dit is maar net ’n paar van die besprekings wat ingesluit is. Selfs al het jy hierdie boeke (of sommige daarvan) self gelees, sal die insig waarmee Diek die boeke bespreek jou verstom.

Address

Birlandstraat 41, Langebaan, Wes-Kaap
Website: http://www.denovowebs.co.za
Email: info@denovowebs.co.za

Lees meer boeke

Ek is liewer ‘n arm man wat in ‘n solder woon met baie boeke as ‘n koning wat nie lief is vir lees nie.

~ Thomas Babington Macaulay

Meer oor ons

Belangrik: De Novo Boeke is 'n privaat uitgewery wat skrywers help om self hul manuskripte te publiseer.