Nuwe Boeke

The Unbearable Pain of Being

Foreword Anli Schuin 20 February 1968 – 13 November 2003 On 13th November 2018 we will mark the 15th anniversary of the night Anli, our daughter, sister, mother, aunt and sister-in-law, ended her own life and changed all our lives for ever. This collection of poems and

Lees meer...

Afrikaans-Japannese Woordeboek

アフリカーンス語・日本語辞典 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het vroeër vanjaar (2018), ‘n besondere Erepenning toegeken aan prof. E.F. (Ernst) Kotzé vir uitnemende bydrae tot en diens aan Afrikaans as wetenskaps- en standaardtaal. Prof. Kotzé is emeritus hoogleraar en navorsingsgenoot en dosent van die Nelson Mandela Universiteit in Port Elizabeth.

Lees meer...

Pa, Ma. Ek is gay

VOORWOORD ‘n Self help boek vir ouers van gay kinders Jy moet ‘n ouer wees om die hart van ‘n ouer te verstaan. Geen opleiding in Sielkunde, Teologie, Opvoedkunde of Pediatrie kan jou leer hoe ‘n ouer se hart werk nie. 9 Maande se wag, 12 maande

Lees meer...

Die Evangelie volgens Jesus

Die Evangelie volgens Jesus

Dr Piet Muller se nuutste boek, Die Evangelie volgens Jesus, bevat 109 spreuke en gelykenisse wat hy uit verskillende tradisies en bronne versamel het en waarvan hy, na jarelange navorsing, tot die oortuiging gekom het dat dit werlik outentieke uitsprake is wat Jesus gemaak het. Die boek bestaan

Lees meer...

Die Afrikaner-Broederbond

‘n Dompas en ‘n vrypas Twee pasmaats wat hand aan hand deur die apartheidsgeskiedenis van Suid-Afrika loop. Die onderdrukking van die swartes aan die een kant, aan die ander kant die mag van die Afrikaner, gerugsteun deur die Afrkaner-Broederbond, ‘n geheime organisasie wat die Afrikaner ‘n vrypas

Lees meer...

Musieklaslappies

Musieklaslappies

Hier is weer ‘n juweel uit die pen van Diek van Wyk. Hierdie keer het hy dit oor musiek maar nie sommer enige musiek nie. Sommige sal sê die boek gaan oor klasieke musiek maar Diek verkies  om eerder te praat van “ernstige musiek” om dit te

Lees meer...

Sleutelbordpitte

Sleutelbordpitte

In die ou dae, toe daar nog met pen en ink geskryf is, is geskrewe produkte soms pennevrugte genoem. In die rekenaarera sou pennevrugte oorgedoop kon word tot sleutelbordvrugte. Wat in hierdie bundel aangebied word, is produkte van ’n sleutelbord. Maar of dit die status van vrugte

Lees meer...

Jesus van Nasaret

Jesus van Nasaret

In Jesus van Nasaret stel Sakkie Spangenberg die leser bekend aan ‘n hand vol perspektiewe op Jesus. Dit begin by sy eie verhaal van kennismaking met ’n Kinderbybel-perspektief. Hy vervolg met ’n Sondagskool- en ’n Katkisasie-perspektief voordat hy die meesterverhaal van die Westerse Christendom onder die loep

Lees meer...

Wanneer God in my pyn verdwyn

Wanneer God in my pyn verdwyn

Gedurende die nag van 12/13 November 2003 het ons 35-jarige dogter selfdood gepleeg. Van daardie oomblik af was my en my gesin se lewens, vir ewig onherroeplik verander. Die lewe sou vir nie een van ons ooit weer dieselfde kon wees nie. Ons is nou selfdood-agtergeblewenes –

Lees meer...

Latest Posts

  • The Unbearable Pain of Being
    The Unbearable Pain of Being
    Foreword Anli Schuin 20 February 1968 – 13 November 2003 On 13th November 2018 we will mark the 15th anniversary of the night Anli, our daughter, sister, mother, aunt and sister-in-law, ended her own life and changed all our lives for ever. This collection of poems and...
  • Afrikaans-Japannese Woordeboek
    Afrikaans-Japannese Woordeboek
    アフリカーンス語・日本語辞典 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het vroeër vanjaar (2018), ‘n besondere Erepenning toegeken aan prof. E.F. (Ernst) Kotzé vir uitnemende bydrae tot en diens aan Afrikaans as wetenskaps- en standaardtaal. Prof. Kotzé is emeritus hoogleraar en navorsingsgenoot en dosent van die Nelson Mandela Universiteit in Port Elizabeth....

Teken in op ons nuusbrief

Vul die vorm in en stuur as jy ons gereelde nuusbrief wil ontvang.